top of page
HOME

LINGUA

FANATICUS

ONS LEWER

RESULTATE

Lingua Fanaticus final.png
DIENSTE

ONS

DIENSTE

PROEFLEES
REDIGERING
VERTALING AFRIKAANS NA ENGELS
VERTALING ENGELS NA
AFRIKAANS

WIE ONS IS

Frik du Toit is 'n bewese vryskut proefleser en -vertaler met 32 jaar se ondervinding agter die blad.

Hy is een van daardie (on)gelukkiges wat net nie 'n spelfout of grammatikale blaps kan miskyk nie.

Wanneer hy nie met sy rekenaar doenig is nie, lees hy graag - beide fiksie en nie-fiksie.

​

Hy is passievol oor tale, veral Die Taal!

​

Frik het ‘n BA-graad, insluitend Afrikaans en Engels (hoofvak), in 1984 aan die Universiteit van Pretoria verwerf.

Hy het SA Vryskutskrywers se formele Proeflees Sertifikaat kursus met onderskeiding geslaag.

 

Frik het uitgebreide ondervinding in die vertaling, proeflees en redigering van diverse dokumente, wat hy sedert 1985 doen.

WIE ONS IS

ONS TROTS

​Frik stel die kliënt altyd eerste, en sy diens word gekenmerk deur:

  • stiptelikheid

  • behaling van keerdatums

  • professionele, hoë-kwaliteit werk

  • vinnige omkeertyd (24/7)

  • bekostigbaarheid

  • vertroulikheid.

TROTS
KLIENTE

GETUIGSKRIFTE

Baie dankie. Jou insette was uitstekend!. Reg Du Toit, Catenate IT, Australië.

​​

Baie dankie - ek is baie tevrede met die werk wat gedoen is aan my tesis. Bridget Van Zyl, Universiteit van Stellenbosch, Suid-Afrika.

​

Baie dankie vir die terugvoering en veranderinge! Ek waardeer jou insig baie. Aileen Manten, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika.

​

Baie dankie vir die professionele proeflees en redigering! Alesha Du Toit, TAFE, Australië.

​

Baie dankie vir die toegevoegde waarde van jou insette en kommentaar! Karen Swanepoel, Universiteit van Suid-Afrika.

​​

Jou vertaling is uitstekend! Baie  dankie vir die reuse werk - ons waardeer dit  ontsettend baie! Jopie Van der Linden, Christelike Biblioteek, Suid-Afrika.

​

Die taal bydrae het my baie gehelp, dankie. Carina Troost, Universiteit van Stellenbosch, Suid-Afrika.

WAT ONS DOEN

Professionele proeflees, redigering en vertalings

​

  • Proeflees van tekste, manuskripte en publikasies

​

  • Redigering van tekste, manuskripte en publikasies

​

  • Vertalings van Engels na Afrikaans en van Engels na Afrikaans

​

WAT ONS DOEN

KONTAK ONS

Success! Message received.

KONTAK
bottom of page